Beweegbaarheid

OPLEIDINGSKURSUSSE

BEWEEGBAARHEID

hackaton

Na aanleiding van die gemengde kurses, om voordeel te trek uit die uitstekende TVET netwerke water onder the ENNE projek by the EGInA geskep is, sal deelnemers die geleentheid gegun word om besoek af te le by `n TVET Landbou Skool in een van die EU-vennote se lande. Daar sal geleentheid wees vir `n week-lange “shadowing” op die volgende doelwitte gemik:

  • Bied aan opleiers die geleentheid om die beste praktyke in ontwikkelde lande te besigting;
  • Nuwe idees aan te huts vir opvoedkunde in TVET instansies;
  • Bied gasheer organisasies die geleentheid om met `n opvoedkunidige met `n verskillende opvoedingsstyl om hedendaagse opvoedings uitdagings en geleethede te bespreek
  • Skep/versterk verbindenisse tussen opvoeders en potensiele vennote wie daartoe instaat sou wees om hul met kundigheid en hulpbronne in hul klaskamers en skole te kon bied.