Opleidingskursusse

OPLEIDINGSKURSUSSE

BEWEEGBAARHEID

hackaton

Die opleidingskures sal binne die projek ontwikkel word, en dit sal `n Opleiding vir Opleiers werkswinkel en `n Vermengde Kurses insluit.

Die Opleiding vir Opleiers werkswinkel sal in Spanje gereel word, en sal vir twee ervare opleiers van elk van die twee loodsvennote aangebied word, met ondersteuning van die EU vennote. Die opleiding is daarop gemik om die kapasiteit van TVET onderwysers te ontwikkel sodat hulle die hoof konsepte van twee-sydige transformasie kan aanwend in the omgewings- en landbou studieprogramme in Afrika.

Die Vermengde Kurses, en “slim ondernemer” opvoeding in digitalie landbou fir onderwysers, sal na die OvO Werkswinkel in Spanje uitgerig word. Dit sal die volgende insluit:

  • 10 ure self-gepaseerde aanlyn of agelee aflyn studie elke maand vir `n totale aantal van 50 ure
  • Weeklikse webinars en/af aangeleentede vir die voordrag en ontleding van gevallestudies, virtuele toere van innoverende maatskapye en paringssessies met die deelname van Afrika en EU TVET onderwysers en opleiers.
  • 5 een-dag lange, in-persoon seminare, om praktiese opleiding vir deelnemers in die veld aan te bied.